It's about time
 

TOPSHOTS SALOON

I will be live this Sunday 20th November from 13:00 686 Flamingo Centre, Trichardts Rd, Boksburg

Learn More2022/11/20
My naam is Zandré Human ek is gebore in Bloemfontein op 6 Januarie 1997. Op die ouderdom van 2 verhuis ons vanaf Bloemfontein na Swaziland. Daar het ek privaat kleuterskool opleiding gekry en het daar skool gegaan tot en met Graad 1. Ons verhuis vanaf Swaziland na Gauteng (Kempton Park). Ek het laerskool opleiding gehad te L/S Kruinsig tot en met Graad 7 en ook koor onderrig gehad asook solo-sang vanaf Graad 2 tot Graad 7. Ontvang Hoërskool onderrig by Hoërskool Kempton Park. Ek het ook Oos-Randse Jeugkoor gesing asook skoolkoor tot en met Matriek, het begin met werk, werk tans by Hisense en doen deeltyds sang. Ek het gedurende die "Lockdown" my debiet cd vrygestel genaamd "It's About Time" 'n tweede cd is opgeneem ter nagedagte aan Jakes Jacobs die een persoon wat my baie geondersteun het. Tans werk ek baie hard aan my sang loopbaan en hoop, bid en vertrou om hoër hoogtes te gereik met die talent wat die Here vir my gegee het.

Feel free to contact us for a booking

I BUILT MY SITE FOR FREE USING